BookBlog

A record of my thoughts on the books I've read.

Sunday, April 15, 2007

Sol y Sombra deur Uys Krige

Afrikaans soos dit moet wees, soos Dana Snyman vandag, voor die afdwingers ons begin voorsê het hoe om te skryf. Afrikaans, lewendig, kleurvol, kragtig.

Uys Krige skryf uit Spanje sketse van Barcelona, Valencia en Almeria, asook die omliggende platteland.

As ek my hand uitsteek, lê die dag soos ‘n warm lui akkedis in my palm.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home